Die ontwaking van Winter #0.1 - ’n Beeldskone nagmerrie (EBOEK)

R161,50
In voorraad
ISBN
9780637001489
Format: EPUB
Publish date: 2023-04-15
Links
Voor die ontstaan van Tír na hÓige, die fae-ryk, was die fae as slawe en gevangenes van die mense aangehou. In hierdie tyd word daar ’n profesie gemaak: ʼn Faedogter sal gebore word uit beide die Winter- en Somerryk. Sy sal die enigste een wees met die vermoë om haar opeising as Volbloedfae te stop en sal ook kan kies aan watter ryk sy opgeëis word. Sy sal met die menskoning trou en oor mense heers waarna sy alle mense sal uitwis.
Meer inligting
Publish Date 15 Apr. 2023
Format EPUB
Skrywer Sunel Combrinck
Taal Afrikaans
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Sunel Combrinck