Klasgids Laerskool - 2024

R180,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780637006620
Format: Sagteband
Publish date: 2024-02-01
Die Klasgids (Laerskool) is ’n Afrikaans vaktydskrif vir enige iemand wat belang het by Afrikaans in die klaskamer van Graad 1-7. Dit dien as ondersteunende en verrykende materiaal vir onderwysers, leerders, mense wat Afrikaans ekstra klasse aanbied, onderwysstudente, ensovoorts.
Meer inligting
Publish Date 01 Feb. 2024
Format Sagteband
Skrywer Klaskameraad
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Klaskameraad