Tippie skryf- en-uitvee, boek 2: Visuele persepsie

R85,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780637006118
Format: Sagteband
Publish date: 2024-02-01
Hierdie reeks is ontwikkel in samewerking met ’n arbeidsterapeut om verskeie vroeë fynmotoriese en visio-motoriese integrasievaardighede in te sluit. Die reeks bestaan uit vyf titels wat progressief op mekaar volg vir die aanleer van skryf- en visueel perseptuele vaardighede in. Die Tippie skryf en uitvee-reeks sluit verskeidenheid versteekte kurrikulum-uitkomstes in, met visuele struktuur vir duidelike begin en einde. Gestruktureerde werkswyse met fokus op links na regs en bo na onder word ook van die begin af aangeleer. Tippie maak dit maklik om skryf op ouderdomsgepaste en kindgerigte wyse aan te leer.
Meer inligting
Publish Date 01 Feb. 2024
Format Sagteband
Tags Tippie
Skrywer Jose Palmer, Reinette Palmer
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Jose Palmer, Reinette Palmer