O goeiste! 'n Boek vol glibberige, grillerige en vreemde kreature in Suider-Afrika

R230,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780637008921
Format: Sagteband
Publish date: 2026-10-01
Hierdie boek is PROPVOL feite oor allerhande diere en kreature van Suider-Afrika. Lees oor glibberige, grillerige, stinkerige, stekelrige en vreemde plante, diere en insekte. Leer ook meer oor die mense wat vir sommige ontdekkings van spesies of diere verantwoordelik is. Die beste boek vir enige iemand wat lief is vir feite oor die natuur!
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Okt. 2026
Formaat Sagteband
Skrywer Engela Duvenage
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Engela Duvenage