Luna Skitterster word gered (E-boek)

R162,00
In voorraad
ISBN
9780637004473
Format: EPUB
Publish date: 2024-04-01
Links
Om na ’n nuwe dorp en ’n nuwe skool te trek is nooit maklik nie, maar vir die skaam Nea is dit nog moeiliker. Dalk is Keisha se verjaarsdagpartytjie tog ’n nuwe begin – veral toe sy sien Keisha hou net so baie van eenhorings soos sy! Terwyl hulle wegkruipertjie speel, ontdek Nea ’n geheime tonnel in die tuin … en deur die tonnel, in die middel van ’n magiese woud, is ’n eenhoring wat vassit in die modder! Sal Nea en Keisha vir Luna, die eenhoring, kan red … en maats word in die proses?
Meer inligting
Publish Date 01 Apr. 2024
Format EPUB
Skrywer Peti Troskie
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Peti Troskie