Uitvinders, planmakers en ander slimkoppe van SA (Nuwe Uitgawe)

R370,00
Uitvinders, planmakers en ander slimkoppe van SA
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780637003155
Format: Sagteband
Publish date: 2023-08-01
In hierdie nuwe uitgawe sal jy lees van allerlei uitvinders, planmakers en slimkoppe van Suid-Afrika. Hier is stories oor mense wat mediese deurbrake gemaak het. Stories oor mense wat met diere en plante werk. Stories oor mense wat die geheime van die hemelruim probeer ontrafel. Stories oor mense wat interessante ontdekkings oor fossiele, die aarde, water en die klimaat maak. Dit is voorwaar ’n trots Suid-Afrikaanse boek wat elke leser sal inspireer en motiveer om vrae te vra, te ontdek en te skep.
Meer inligting
Publish Date 01 Aug. 2023
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Engela Duvenage
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening