<p><u><b>DIE BOEK</b></u><br>Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel. Die Vlak 3-leesboeke 11-20 bou voort op die vaardighede wat in boeke1-10 aangeleer is.<br>Vlak 3 se stories fokus op langer sinne en kort paragrawe. Tippie stel die leser bekend aan nuwe kontekstuele woordeskat, maar is steeds maklik om te lees, en so selfvertroue te bou.</p>