Breinspeletjies vir slimkoppe (Brain buddy)

R390,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780637002172
Format: Hardeband
Publish date: 2023-07-01
Breinspeletjies vir slimkoppe bevat 20 bord- en breinspeletjies wat kinders stimuleer deurmiddel van beweging! Die speletjies kom saam met ʼn handleiding met kort stories en instruksies vir beweging. Kinders kan uitsien na beter konsentrasie, geheue en logiese vaardighede! Hierdie stel bied ʼn reeks voordele, insluitend: -Verbetering van aandag, analitiese denke, liggaamsbalans,handskrif, breinaktiwiteit, leer- en leesspoed; -Ontwikkeling van taktiese (aanraak) en vestibulêre (luister)sintuie, logiese denke, geheue, skryf, wiskundige, organisatorieseen fonologiese vaardighede; -Versterking van nek-, bo-bors- en skouerspiere; -Oefening van hand-oog en hand-voet koördinasie, middellynkruising en koördinering van laterale beweging; -Verhoogde kreatiwiteit; -Help met ADD, ADHD en disleksie. *Die stel is ook beskikbaar in Engels: My First Brain BoostBoard Games.
Meer inligting
Publish Date 01 Jul. 2023
Format Hardeband
Taal Afrikaans
Skrywer Ronel Barkhuysen
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening