Gunsteling

R160,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9781997434450
Format: Sagteband
Publish date: 2026-08-01
Leer die ABC in Afrikaans op ‘n unieke manier … A is vir aartappel B is vir bobotie C is vir chakalaka En G is vir jou, want jy is my gunsteling! Hierdie boek sal enige iemand laat lag (en dans!) terwyl jy die alfabet in Afrikaans leer. Gunsteling is bedoel vir die gunsteling-persoon in jou lewe: Jou onderwyser, jou beste vriend of jou hond. Luister saam na die liedjie!
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Aug. 2026
Formaat Sagteband
Skrywer Keith Juluka
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening