Dagboek van 'n Wimpy Kid 20: Pretploert (EBOEK)

R165,00
In voorraad
ISBN
9780637008358
Format: EPUB
Publish date: 2025-12-01
Links
Greg Heffley verpes verrassings – veral op sy verjaardag. Maar hy sou hom nooit die skokkende planne kon verbeel wat sy gesin hierdie jaar vir hom in gedagte het nie. Wanneer Greg se partytjieplanne begin uitrafel, hoop hy nog sy verjaardagwens word waar – ’n gesogte ruilkaart wat ’n fortuin werd is. Die probleem is dat hy nie aleen is wat daarvan droom nie. Die kanse is skraal dat hy dit gaan opraap. Gaan Greg se verjaardagdrome waar word? Of gaan hy leer om versigtig te wees waarvoor hy wens?
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Des. 2025
Formaat EPUB
Skrywer Jeff Kinney
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening