Leer my lees (Vlak 6 Boek 7): Tippie en die legende (Skooluitgawe) (EBOEK)

R70,00
In voorraad
ISBN
9780637012034
Format: EPUB
Publish date: 2025-11-15
Links

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!

Die stories in die Leer my lees-reeks is uniek, modern en prettig. Illustrasies ondersteun die teks, maar is meer abstrak en die perfekte oorbrugging tussen die Grondslag-en Intermediêre fase. Vlak 6 se stories fokus op langer sinne, langer paragrawe en ’n moderne uitleg om lees- en taalvaardighede te konsolideer en hoër ordedenke te stimuleer. Tippie stel die leser bekend aan nuwe woordeskat asook eg tradisionele Suid-Afrikaanse uitdrukkings binne die konteks van elke storie.

Titels in die Vlak 6-reeks:
Leer my lees (Vlak6) 1: Tippie en die maanlanding (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak6) 2: Tippie se eerste wedstryd (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak6) 3: Tippie en die kunswedstryd (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak6) 4: Tippie en die eksperiment (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak6) 5: Tippie leer sokkie (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak6) 6: Tippie vra vrae (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak6) 7: Tippie en die legende (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak6) 8: Tippie hou van verrassings (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak6) 9: Tippie se vakansieprojek (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak6) 10: Tippie en die geheim (Skooluitgawe)

Meer inligting
Publikasie Datum 15 Nov. 2025
Formaat EPUB
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening