Tippie se eerste boek van troeteldiere

R95,00
In “Tippie se eerste boek oor troeteldiere” is Tippie op soek na die perfekte troeteldier.
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780637005401
Format: Hardeband
Publish date: 2023-10-01
In “Tippie se eerste boek oor troeteldiere” is Tippie op soek na die perfekte troeteldier. Tippie kan kies uit ʼn paar vreemde diere - van ovaalponie wat lief is vir macaroni tot ʼn marmot met ʼn pruik! Tippie en hierdie snaakse diere sal jou kleinding laat skaterlag terwyl hulle leer oor verskillende tipes troetel-diere.
Meer inligting
Publish Date 01 Okt. 2023
Format Hardeband
Taal Afrikaans
Skrywer Reinette Lombard, Jose Palmer
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Reinette Lombard, Jose Palmer