Lulu droom daarvan om 'n modeontwerper te word! Dan verskyn 'n vreemde reuk in Lulu-hulle se huis – 'n baba-reuk! Dis groot pret om vir hom babakleertjies te maak. Maar Greta, die nuwe meisie in die klas, dink sy is 'n baie beter modeontwerper as Lulu – en hulle besluit om 'n modevertoning te hou
Publish Date | 06 Nov. 2019 |
---|---|
Format | Sagteband |
Taal | Afrikaans |
Skrywer | Fanie Viljoen |