BONUSKORTVERHAAL!
Lokteks: Held in ’n aandpak – Madelie Human
Liana se dag gaan van sleg na slegter, wanneer ’n arrogante man in ’n silwer motor haar parkeerplek steel. Die parkeerplekdief is haar universiteitsliefde. Haar eerste instink is hom te verwens, maar dalk is dit nou die regte tyd vir hul tweede kans?
Publikasie Datum | 20 Jan. 2018 |
---|---|
Formaat | EPUB |
Skrywer | Madelie Human, Jacolet van den Berg |