BONUSKORTVERHAAL!
Vir die doodskleed se sakke – Didi Potgieter Met haar eie lewe aan skrewe, vlug Francisca na die plaas Laaste Rus. Maar die rede waarom sy haar verlowing verbreek het, is die eienaar van die plaas. Sal hulle ’n liefde vind om die doodskleed se sakke te vul?
Publikasie Datum | 20 Jan. 2018 |
---|---|
Formaat | EPUB |
Skrywer | Didi Potgieter |