BONUSKORTVERHAAL!
Haar Valentynsgeskenk – Bets Smith
Dit is die dag voor Valentynsdag. Mandie het nie eens tyd om haar hare te kam nie, wat nog te sê, om haar te bekommer oor waarom James, haar man van meer as ’n dekade, nie meer aandag aan haar skenk nie. Sy het veral nie tyd of lus om te wonder of James se vergeetagtigheid twee lang bene en ? sexy lyf het nie.
Publikasie Datum | 20 Jul. 2018 |
---|---|
Formaat | EPUB |
Skrywer | Bets Smith, Madelein Stoltz |