BONUSKORTVERHAAL!
Juweel onder sy neus – Miriam Telanie
Met ’n besigheid en seun, het Danfred nie tyd vir liefde nie. Maar geen man kyk ’n juweel onder sy neus mis nie. En Jo Ann, is sy onverwagte skat.
Publikasie Datum | 20 Apr. 2018 |
---|---|
Formaat | EPUB |
Skrywer | Marijke Greeff, Miriam Telanie |