BONUSKORTVERHAAL!
Poetse en kondensmelkkoffie – Sonja Brown
Jaco is gek oor sy buurvrou, Zenia, as haar broer net wil ophou om poetse op hom te bak. Maar hy ontdek dat Zenia eintlik die meesterbrein agter die poetse is. Kan liefde as ’n grap begin?
Publikasie Datum | 13 Des. 2017 |
---|---|
Formaat | EPUB |
Skrywer | Alma Carstens |