BONUSKORTVERHAAL!
Dans na die toekoms – Analize Theron
Hy het een oggend skielik uit die bloute vir Thea op die trein in Londen geglimlag en haar hart gesteel. Maar haar dansgeselskap moes na die volgende dorp beweeg. Nou staan hulle ’n kans in die Dirty Dancing-verhoogproduksie … en dalk ’n kans op liefde?
Publikasie Datum | 01 Jun. 2018 |
---|---|
Formaat | EPUB |
Skrywer | Louise Minnaar, Analize Theron |