Ek, jy en Hawaii (EBOEK)

R95,00
In voorraad
ISBN
9781779875365
Format: EPUB
Publish date: 2024-05-01
Links
Nadat sy weens die eise van haar loopbaan en lewe byna uitbrand, neem Hanna ’n blaaskans in Hawaii. Daar ontmoet sy die charismatiese Richard, sakeman en mede-eienaar van ’n groep koffiewinkels. Hulle is dadelik aangetrokke tot mekaar en Hanna vergesel Richard op ’n sakebesoek aan Maui. Hanna verloor haar hart, maar Richard glo nie in langtermynverhoudings nie. Kan sy hom van plan laat verander of gaan hy haar hart flenters breek?
Meer inligting
Publish Date 01 Mei 2024
Format EPUB
Skrywer Analize Theron
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Ander produkte waarvan jy sal hou