My hart as pand (EBOEK)

R81,00
My hart as pand (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799361599
Format: EPUB
Publish date: 2013-07-01
Links
Isabella loop met hierdie geheime liefde vir haar baas by ’n groot maatskappy. Haar stories en haar liefdesgedigte vir hom sal hy nooit sien nie. Dit lê veilig op haar geheueskyfie – ook op haar rekenaar, maar dit kan mos maklik uitgewis word. Dan loop dinge lelik verkeerd in die maatskappy en voor Isabella haar kom kry, word sy afgedank. En dit is nie sommer ’n afdanking nie. Sy loop onder die man aan wie haar hart behoort se tong deur! Maar Isabella laat haar nie onderkry nie. Sy sal haar eie onderneming op die been kry. As sy net hierdie man uit haar hart kan kry en haar hart weer heel.
Meer inligting
Publish Date 01 Jul. 2013
Format EPUB
Skrywer Magdaleen Walters
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Magdaleen Walters