Miljarde sterre (EBOEK)

R81,00
Miljarde sterre (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799375879
Format: EPUB
Publish date: 2015-07-01
Links
Marlie kom huis toe nadat sy Ian drie maande gelede tydelik verlaat het. Sy is onseker oor die ontvangs wat sy gaan kry, maar tot haar verbasing lyk Ian glad nie ongeneë om haar terug te hê nie. Sy dra sy kind en wil graag haar huwelik met hom vervat. Sy besef egter gou dat daar ’n kentering in hulle verhouding moet kom as sy weer in alle opsigte haar man se beminde wil wees, en maak daadkragtig werk daarvan. Toe die feeks wat hulle uitmekaargedryf het, opnuut onmin probeer saai, kry sy met die nuwe Marlie te doen ... En wie gee uiteindelik regtig om as ’n meisie ’n paar toertjies uit die hoed haal om haar man terug te wen?
Meer inligting
Publish Date 01 Jul. 2015
Format EPUB
Skrywer Elise Keyter
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Elise Keyter