Liefste omgeeman (EBOEK)

R81,00
Liefste omgeeman (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799386783
Format: EPUB
Publish date: 2017-11-20
Links
Janika het ná haar ouers se dood op haar werk gefokus en met sukses ’n dik en baie hoë muur om haar hart gebou. Maar majoor Brink Lategan en sy helder grys oë vind ’n swak plek in die muur … en haar hart.
Meer inligting
Publish Date 20 Nov. 2017
Format EPUB
Skrywer Petronel Louw
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Petronel Louw