Liefdesboodskap (EBOEK)

R81,00
Liefdesboodskap (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799359749
Format: EPUB
Publish date: 2013-06-01
Links
Ná ’n tien jaar lange verhouding moet Kristie hoor die man aan wie sy verloof was, trou met iemand anders. Sy vriend Sebastiaan is gou by om haar die stukke te help optel. Sebastiaan was nog altyd daar – “om haar op te pas”, soos hy dit stel. Sebastiaan sleep haar naweke saam op sy uitstappies. Gou begin hy die man aan wie haar hart tien jaar behoort het, verdring. Maar hy glo nie aan trou nie. En daardie leerlingverpleegster, die mooi jong meisie wat so besitlik teenoor hom optree ...?
Meer inligting
Publish Date 01 Jun. 2013
Format EPUB
Skrywer Mari Roberts
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Mari Roberts