Adri se bosboer (EPUB)

R90,00
Adri se bosboer (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799361551
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2013-06-01
Links
Dit sou net ’n paar maande lange besoek wees vir Adri. Maar hier in Australië se romantiese Outback leer sy ’n beesboer ken wat haar hart nie wil vrylaat nie. Al is hulle dadelik tot mekaar aangetrokke, is daar altyd die moontlikheid dat hy net die tyd met haar verwyl. En wat van die meisie wat hom in die steek gelaat maar hom nou wil terughê? Met die jaarlikse rodeobyeenkoms in Mount Isa gebeur daar net soveel onverwagse dinge dat Adri weet daar lê vir haar groot hartseer voor. Haar terugvlug na Suid-Afrika is reeds bespreek, maar sy het nie rekening gehou met die manier waarop ’n hartstogtelike man soos Nick dinge doen nie ...
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Jun. 2013
Formaat EPUB
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening