LUCA November Kompetisie: Christelike leesstof

 

 

Wen Christelike leesstof vir jou boekrak! Hierdie leesstof bestaan uit Aurora deur Tertius Janse van Rensburg, Die Galileërs deur Alexa Steyn, Grietjie se loutering deur Bettina Wyngaard, Klankgrens deur Maretha Maartens & Magda Slabbert, Verbly julle in die hoop deur Helena Hugo en Wanneer skaduwees kantel deur Elize Parker.

Vir ’n kans om te wen, vul asb. die kompetisievorm hieronder in. Die kompetisie is geldig tot 30 November 2023. Bepalings en voorwaardes geld.