Luca Kompetisie: Elize Parker-kompetisie

Wen al drie boeke in Elize Parker se Laeveld-drieluik! Hierdie boeke bestaan uit: Stil vloei die Komati, Wanneer skaduwees kantel en Waar die doringbome sing deur Elize Parker.

Voltooi die kompetisievorm hieronder vir ’n kans om te wen. Die kompetisie is geldig tot 30 November 2024. Bepalings en voorwaardes geld.