Een gelukkige leser kan wegstap met ’n LUCA-geskenkpak propvol inspirerende leesstof. Die geskenkpak bestaan uit Awaiting the Harvest deur Elize Parker, In die teenwoordigheid van die Allerhoogste deur Stephan Joubert, Olie vir jou lamp deur Emsie Martin, Rig jou gedagtes hierop deur John Stange en Rigtingwysers vir jou lewenspad deur Piet Smit.
Om ’n kans te staan om te wen, voltooi eenvoudig die kompetisievorm hieronder. Die kompetisie is geldig tot 31 Maart 2023. Bepalings en voorwaardes geld.