Een gelukkige leser kan wegstap met ’n geskenkpak vol boeke vir die siel wat bestaan uit Profesie-Bybel, Die lig van sy nabyheid deur Anne Graham Lotz, Die onsienlike wêreld van engele deur Jaco Scholtz, Leef in volkleur deur Johan Smith, Seeking God deur Trevor Hudson en Vat die regte pad deur Stephan Joubert.
Om ’n kans te staan om te wen, voltooi eenvoudig die kompetisievorm hieronder. Die kompetisie is geldig tot 30 April 2023. Bepalings en voorwaardes geld.