Spanningsverhale vir elke boekrak!

 

 

Een gelukkige leser kan wegstap met ’n versameling spanningsverhale! Hierdie versameling sluit die volgende boeke in: Bloedfamilie deur Elsa Hamersma, Die Bewonderaar deur Erla-Mari Diedericks, Die goeie suster deur Henda Olivier, Droomvanger deur Chanette Paul, Losprys deur Martin Steyn en Spieëltjie, spieëltjie deur Jan Vermeulen.

Om ’n kans te staan om te wen, voltooi asb. die kompetisievorm hieronder. Die kompetisie is geldig tot 31 Julie 2023. Bepalings en voorwaardes geld.