Wen ’n boekpak vol plaaslike gunstelinge! Hierdie boekpak bestaan uit: Blou moord deur François Bloemhof, Die gawe van groen deur Elmarie Dercksen, Inkommers deur Hans du Plessis, Uit die donker deur Santie van der Merwe, Salemstraat deur Erla Diedericks en Die lang papawer deur Kristel Loots.
Vir ’n kans om te wen, vul asb. die kompetisievorm hieronder in. Die kompetisie is geldig tot 30 September 2023. Bepalings en voorwaardes geld.