Een gelukkige leser kan wegstap met ’n stel romantiese leesstof! Hierdie leesstof bestaan uit: Dit lê die wêreld vol deur Dina Botha, Soene onder die Kersboom deur Madelie Human, Kersfeeswonderwerk deur Elsa Winckler, Die hart soek wat hy soek deur René van Zyl, Pienk tonic vir die liefde deur Rina Cilliers en Tussen kêrels deur Cecilia Nortjé.
Vir ’n kans om te wen, vul asb. die kompetisievorm hieronder in. Die kompetisie is geldig tot 30 November 2023. Bepalings en voorwaardes geld.