Romanza Junie Kompetisie: Sensuele leesstof

 

 

Wen ’n stapel sensuele leesstof! Hierdie stapel bestaan uit: Droomjagter deur Leon van Nierop, Myne deur CM Christians, Leer my ken deur Louise van der Merwe, Plus een deur Didi Potgieter, Die kontrak deur Erla-Mari Diedericks en Quinn deur Elsa Winckler.

Vir ’n kans om te wen, vul asb. die kompetisievorm hieronder in. Die kompetisie is geldig tot 30 Junie 2024. Bepalings en voorwaardes geld.