LAPA KOMPETISIE: Leesstof uit Erla Diedericks se pen

 

 

Wen meevoerende leesstof uit Erla Diedericks se pen! Hierdie boeke bestaan uit: Die lys, Die kontrak, Dominique, Die Bewonderaar, Salemstraat en Swyg deur Erla Diedericks.

Voltooi die kompetisievorm hieronder vir ’n kans om te wen. Die kompetisie is geldig tot 30 November 2024. Bepalings en voorwaardes geld.