Wen ’n stapel lekkerleesboeke! Hierdie stapel bestaan uit: Roxy deur Kristel Loots, ’n Liedjie vir Anine deur Elsa Winckler, Droomboom deur Marie Spruyt, Oor en weer deur Trisa Hugo en Analize Viljoen, Die man langsaan deur Cynthia Robertson en Lyfskap saamgestel deur Sophia Kapp en Leonie van Rensburg.
Vir ’n kans om te wen, vul asb. die kompetisievorm hieronder in. Die kompetisie is geldig tot 30 November 2023. Bepalings en voorwaardes geld