Wen ’n geskenkpak vol jeugverhale! Hierdie geskenkpak bestaan uit: Dit het alles begin by ’n hond deur Annelie Ferreira, ’n Klein bietjie magic deur Theresa van Baalen, Op die maat van Maya deur Nerine Ahlers & Alet Steenkamp, Spooksoeker 3 deur François Bloemhof, Tyd om te skaats deur Jacolet van den Berg, Wêreld van Wolwe: Derde mag deur Fanie Viljoen.
Vir ’n kans om te wen, vul asb. die kompetisievorm hieronder in. Die kompetisie is geldig tot 30 November 2023. Bepalings en voorwaardes geld