Christelike kinderboeke vir 5+

 

 

Een gelukkige leser kan ’n geskenkpak met Christelike kinderboeke wen! Hierdie geskenkpak bestaan uit Ben en die groot toets deur Zuléka Smit, Jeremia en die Amandelboom deur Wendy Maartens, My Groot Lofkleuterbybel 1 en My Groot Lofkleuterbybel 2 deur Jan de Wet.

Om ’n kans te staan om te wen, voltooi asb. die kompetisievorm hieronder. Die kompetisie is geldig tot 31 Julie 2023. Bepalings en voorwaardes geld.