LAPA Junie Kompetisie: Wen ’n stapel boeke vir pa

 

 

Wen ’n stapel boeke vir pa! Hierdie stapel bestaan uit: Die kerkseun deur W.A. Janse van Rensburg, Kroonwild deur Henk Breytenbach, Word ryk, bly ryk deur PJ & Geo Botha, Nagjagter deur Jan Vermeulen, Wildekus deur Morné Malan en ’n Kwessie van tyd deur Doc Marten van der Merwe.

Voltooi die kompetisievorm hieronder vir ’n kans om te wen. Die kompetisie is geldig tot 30 Junie 2024. Bepalings en voorwaardes geld