Wen al die Ludo Labuschagne-wiedoenits! Hierdie boeke bestaan uit: Die duiwel maak my hart so seer, Kry vir jou, Blou moord en Oor jou dooie liggaam deur François Bloemhof.
Voltooi die kompetisievorm hieronder vir ’n kans om te wen. Die kompetisie is geldig tot 31 Julie 2024. Bepalings en voorwaardes geld