Een gelukkige leser kan wegstap met ’n stapel aksiebelaaide boeke vir die manne! Die prys sluit die volgende boeke in: Kroonwild deur Henk Breytenbach, ’n Kwessie van tyd deur Doc Marten van der Merwe, Kry vir jou deur François Bloemhof, ’n Redelike hoeveelheid moeilikheid deur André Krüger, Wildekus deur Morné Malan en Vegters deur Lucia Prinsloo.
Om ’n kans te staan om te wen, voltooi asb. die kompetisievorm hieronder. Die kompetisie is geldig tot 30 Junie 2023. Bepalings en voorwaardes geld.