Een gelukkige leser kan wegstap met ’n geskenkpak vol kinderboeke wat bestaan uit Aksieheld Austin: Doodskreet van die dino’s deur Fanie Viljoen, Professor Fungus Omnibus 3 deur Jaco Jacobs, Roosville Raaisels: Die vlinderdief deur Marita van Aswegen, Theseus deur Maritha Snyman en Engela Goedhart-reeks deur Alan MacDonald.
Om ’n kans te staan om te wen, voltooi die kompetisievorm hieronder. Die kompetisie is geldig tot 30 April 2023. Bepalings en voorwaardes geld.