Studiegids: Dromers

R0,01
Studiegids: Dromers
In voorraad
ISBN
9780799391299
Format: PDF
Publish date: 2020-05-01
Links
Dans is Byron Carelse se hele lewe. Dit is sy energie, sy passie, sy geluk ... sy vonk. Wanneer die ritme sy lyf beetkry, vergeet hy van die probleme wat by die huis op hom wag.

Sy beste vriendin, Tasha, sê altyd hy moenie toelaat dat ander mense sy vonk steel nie. Maar sy weet nie van die dinge wat by sy huis gebeur nie. En dalk is dit beter so. Wat sal sy van hom dink?

Op ’n dag sien iemand Byron se talent raak. Hy kry saam met ’n groepie ander township-kinders die kans om deel te wees van ’n glansryke vertoning by die kunstefees. Die kans om groot drome te droom ... groter as die township waar hy bly. Maar wat doen jy as die lewe jou drome probeer steel?

Laai gratis af
Meer inligting
Publish Date 01 Mei 2020
Format PDF
Taal Afrikaans
Skrywer LAPA
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur LAPA