Studiegids: Thomas@sms.net

R0,00
Studiegids: Thomas@sms.net
In voorraad
ISBN
9780639604503
Format: PDF
Publish date: 2020-01-01
Links
Die Thomas@-reeks is een van die grootste suksesverhale in die Afrikaanse kinderboekmark. Daar het oor die jare reeds 10 boeke in dié avontuurbelaaide topverkoper-reeks verskyn en Thomas en sy vriende se avonture het selfs tot ’n TV-reeks op kykNET gelei. 

Nou is drie van die gewilde Thomas@-stories in een waarde-vir-geld-omnibus beskikbaar: Thomas@SMS.net Die nuwe skooljaar begin nie goed vir Thomas nie. Eers het hy en Hannes ’n nagmerrieondervinding in ’n hyser en dan word hy vir ’n week lank geskors omdat hy ’n boelie geslaan het. Om alles te kroon begin ’n reeksmoordenaar paniek saai in Kaapstad ...

Laai gratis af
Meer inligting
Publish Date 01 Jan. 2020
Format PDF
Taal Afrikaans
Skrywer LAPA
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur LAPA