Leer My Lees (Vlak3)14: Tippie speel hy is siek

R60,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780637014120
Format: Sagteband
Publish date: 2025-07-01
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel. Die Vlak 3-leesboeke 11-20 bou voort op die vaardighede wat in boeke1-10 aangeleer is. Vlak 3 se stories fokus op langer sinne en kort paragrawe. Tippie stel die leser bekend aan nuwe kontekstuele woordeskat, maar is steeds maklik om te lees, en so selfvertroue te bou.
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Jul. 2025
Formaat Sagteband
Skrywer Reinette Lombard, Jose Palmer, De Wet Hugo
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Reinette Lombard, Jose Palmer, De Wet Hugo