Wynand Claassen: Kaalvoetklong tot rugbytoks (EBOEK)

R175,00
Wynand Claassen: Kaalvoetklong tot rugbytoks (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799356687
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2011-11-01
Links
Wynand Claassen: Kaalvoetklong tot rugbytoks is in essensie 'n nostalgiese blik op sy grootwordjare op die platteland van Suid-Afrika gedurende die 1950's en 1960's. Die omgewing waarin hy grootgeword het en sy gene het as’t ware saamgespan om van hom ’n befaamde sportman te maak. Mense soos sy ouers – met hul vormende invloed wat hom aan sport sowel as die kunste bloot gestel het – en inspirerende persoonlikhede soos Breyten Breytenbach, Dirk Bogarde en meer, word die goue draad wat deur hierdie nostalgiese reis vervleg is. Hy wou altyd iets anders doen, iets opwindends, iets riskant. En hy wou gehoor word, iets waarvoor sy kontroversiële rugbyverhaal cum outobiografie, More than Just Rugby (1985) en 'n hersiene uitgawe, The Final Chapter (1996), gesorg het.
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Nov. 2011
Formaat EPUB
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening