Suidoosterdraak

R160,00
Suidoosterdraak
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780639604565
Format: Sagteband
Publish date: 2021-05-01
Storm! Storm! Reen ploeps teen die venster, wind pluk-pluk aan die deur. "Kom ons gaan jag Suidoosterdrake," sê Oupa. 'Pasop, drake. Hier kom ons!' Oupa en sy kleinkind gaan op 'n wilde en wonderlike avontuur af strand toe tydens 'n storm. Daar vind hulle draakvoetspore, draakjuwele en selfs 'n draakbaba, maar wat sal gebeur as hulle die rêrige Suidoosterdraak vind?
Meer inligting
Publish Date 01 Mei 2021
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Dianne Hoffmeyr
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening