Professor Fungus omnibus 2

R250,00
Professor Fungus omnibus 2
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780639601793
Format: Sagteband
Publish date: 2021-01-02
Kom kuier saam met Bennie en Jenny in professor Fungus se laboratorium en keer 'n blikbrein wat buite beheer is, maak kennis met 'n klomp vreemde ruimtewesens, ontmoet 'n skurk met 'n nare breinspoel-plan, duik saam onderwater op soek na 'n eienaardige seegedierte … en veg saam teen 'n weermag tuinkabouters! Vyf fantastiese Professor Fungus-stories in een boek! 1. Professor Fungus en die robotkrisis 2. Professor Fungus en die jelliemonsters van Mars 3. Professor Fungus en die BreinDrein-eksperiment 4. Professor Fungus en die diepsee-dilemma 5. Professor Fungus en die vreeslik gevaarlike tuinkabouter
Meer inligting
Publish Date 02 Jan. 2021
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Jaco Jacobs
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Jaco Jacobs