Professor Fungus Omnibus 1

R250,00
Professor Fungus Omnibus 1
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780799398069
Format: Sagteband
Publish date: 2020-01-07

Kom kuier saam met Bennie en Jenny in professor Fungus se laboratorium en maak van nader kennis met zombie-tamaties, 'n klomp vreesaanjaende visse, 'n skrikwekkende monster wat die Snotzilla genoem word … en beleef 'n asemrowende miniatuur-avontuur. Vyf fantastiese Professor Fungus-stories in een boek!

Meer inligting
Publish Date 07 Jan. 2020
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Jaco Jacobs
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Jaco Jacobs