In opleiding: Ruimtevaarder

R170,00
In opleiding: Ruimtevaarder
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780799392463
Format: Sagteband
Publish date: 2019-04-01

Ruimtevaarder in opleiding leer die jong leser alles oor die ruimte, sterrekunde en die lewe aan boord die Internasionale Ruimtestasie. Deel van die In opleiding-reeks met oorgenoeg nuttige inligting en interessante feite oor die lewens van verskillende beroepsmense. Hierdie boeke sal jong lesers leer hoe om wiskunde en wetenskap te gebruik om die wêreld te ontdek, mense se lewens te red en geboue en masjiene te bou. Eenvoudige aktiwiteite help kinders om hul vaardighede op 'n prettige wyse te toets en die inligting wat hul geleer het te versterk. Kan die kind 'n ruimtetuig herstel, 'n chemiese reaksie veroorsaak, die perfekte verband draai of 'n wolkekrabber bou? Loer binne-in een van hierdie interaktiewe boeke en vind uit hoe!

Meer inligting
Publish Date 01 Apr. 2019
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening