Hoe om 'n hart te steel (RomanzaStoom)

R110,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9781776359226
Format: Sagteband
Publish date: 2023-05-01

Hy gee nog ’n tr ee nader en sy kan sien sy oë is definitief die kleur v an
tropiese woude. “Nie solank as wat die begeer te net begeerte bly nie.”
Shit, sy dink nie haar longe kan meer w erk nie.
“Hoe raak ’n mens daar van ontslae?”
Hierdie keer is sy die een wat nader staan. Dis ’n fout, want sy kan sy hitte teen
haar voel.
“Soos jy van enige honger ontslae raak . Jy eet tot jy versadig is.”
Binne ‘n kwessie van ‘n dag val Milan se lewe uitmekaar en verloor sy
alles. Teensinnig moet sy Alber t du Randt se hulp aanv aar. Sy is egter
moeg daarvoor dat mans haar boelie, en Alber t is juis die soor t man
wat daaraan gewoond is om te kry wat hy wil hê. Boonop is hy net t e
diep gewortel in die verlede waarvan sy graag wil w egkom.
Albert se lewe is netjies en agt ermekaar en hy het r eeds die ring
gekoop vir iemand wat uitst ekend daarin pas. Maar die loskop Milan
maak dinge in hom wakk er wat eerder slapend moes bly. Toe Milan in
die tuinwoonstel op sy er f intrek, help dit ook niks om die effek v an
haar liggaam op sy sintuie t e verdoof nie.
Die vonk tussen hulle word vinnig ‘n vuur, en Milan wonder of sy ooit ‘n
man soos Albert se hart sal kan steel.

Meer inligting
Publish Date 01 Mei 2023
Format Sagteband
Skrywer Didi Potgieter
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Didi Potgieter